Die onderste een is amazing. Ek lief bome!Die kleur en balans is perfek..
Mooi! Waar?
sjoe! die onderste een is so mooi, dit lyk soos ‘n skildery!
Dankie julle.Albei fotos geneem op die Elandsrivier grondpad tussen Uitenhage en Patensie. Was so ‘n reenerige mistige dag gewees.
Onderste een!
2 great fotos
Indien ek jou misloop op die blogs die volgende paar dae…wil ek net nou sê, geniet die verlof (indien enige) en beleef ‘n wonderlike fees tydperk. Mag die Kersfees ‘n baie spesiale tyd wees vir jou en familie. So met tyd gaan Blogville nou stil loop, soos almal hul karretjies pak…mag ons almal weer veilig terugkom en aan almal ons ervarings en ondervindings kom deel…onthou die fotos.