sug !

Ag julle

Hierdie bobejaantjie soek darem nou ‘n girlfriend of ‘n motorfiets. Maak nie saak nie, enige een van die twee. First come , first served. Altwee sou ‘n moerse bonus gewees het , maar ek dink nie ek sou so gelukkig wees nie. Inteendeel …. Ek het nie baie hoop selfs vir net een van die twee nie.

*** sug ***

Lekker naweek julle.

11 thoughts on “sug !

  1. Nee glad nie ! Alleen wees is net nie lekker nie. En ek vermoed dat meeste van die Girls dalk nie gaan hou van die idee dat ‘n motorfiets vir hulle kompetisie is nie.Die anner probleem is dat ek nie rerig enige een van die twee (motorfiets of Girlfriend) kan beskostig nie.Ek dink ek moet maar vrede maak met alleen wees;o)

  2. Maar wie gaan dan die fiets ry ? Ek of sy ?Ek leef Mk dankie. Die alleen wees vang my maar. Veral oor naweke. Maar anders gaan dit goed dankie.

  3. LOLJa nee. Vir een of ander rede gaan die woorde ‘goedkoop’ en ‘meisie’ nie saam in dieselfde sin nie!!

  4. Dankie Sandi. Lekker naweek vir jou ook. Ek weet nie of ek wil gewoond raak aan alleen wees nie. My hart krimp sommer ineen as ek dink aan aalleen oud word. Ek is nou eers 33. Dis nog vrek ver na oud wees toe.

  5. HeheheheheLekker lag ek nou. Ek ry ook niks die naweek nie. Die 4X4 se battery het vanoggend opgepak, en ek kan dalk Maandag eers ‘n nuwe een kry. Intussen moet ek maar stoot…

  6. Therina ‘n motorfiets in my boeke is ‘n lekker regopsit toer fiets. BMW k1300GT of K1200 GS Adventure. Daai on road – off road joppies.Internet dating ? – nee vrek , ek weet darem nie.

Comments are closed.