As jy kan speel by die werk

Partykeer dan kry ‘n mens kans om te speel by die werk. En dit in die naam van navorsing.

Die fotos is hier en daar gedokter om die (on)skuldiges te beskerm en nie werks geheime weg te gee nie.

En kyk hoe lekker tel hy daai agter voetjie op..

EDIT : Die gebeuere in die fotos hierbo het nie op publieke paaie plaas gevind nie!. Die voertuig in die fotos is bestuur onder gekontroleerde toestande en met veilghied as eerste oorweging.  Soos hulle altyd op Tv sê “PLEASE DO NOT TRY THIS AT HOME !” 

4 thoughts on “As jy kan speel by die werk

  1. My eerste motor was ‘n 1100 GL Golf gewees. Hy het ook die manier gehad om op 3 wiele om die draaie te gaan as jy hom hard gedruk het.

  2. Dis daai voorwiele wat so op ‘n spoor loop, en die gat wat probeer byhou so goed as hy kan.:-)

Comments are closed.