Lettercrash se goggas

Ek wonder of julle al ook die probleempie opgetel het.

As ek op lettercrash se voorblad land sien ek die eerste 10 nuutste blogs vir daardie oomblik. Dan kliek ek op die ‘volgende’ link wat  dan veronderstel is om my na die volgende blogs te neem. Maar dit doen nie. Ek eindig dan op bladsy 2. As ek op die ‘1’ kliek vir bladsy een dan sien ek die eertse 10 blogs soos voorheen  plus die ander 20 blogs tussen nr een en bladsy twee.

Dit irreteer die daglig uit my uit, want dit beteken dat ek gereeld uitmis op blogs wat onlangs op gedateer is.

I ek alleen – of het julle dit ook al agtergekom ?

8 thoughts on “Lettercrash se goggas

  1. Ek het al myself op die voorblad en bladsy 2 gesoek en nie gekry nie, so jy het my ook maar gemis!

  2. Selfde hier! Nou teken ek maar in op die blogs wat ek nie graag wil mis nie en kry ‘n e-pos om te sê “kom kyk … het geblog!”Mooi bly!x

  3. Ja, het ook agtergekom. As jy vir die 2de keer op “1”kliek dan kry jy die “verlore bladsy”…..

  4. Ek het onlangs eers by die blogwêreld ingeskakel, dieselfde probleem ondervind en gedink ek is half onnosel. Maar het nog iemand sien kla oor die verskynsel

Comments are closed.