Om te Speel – (Vir Kelkiewyn)

Kelkiewyn se fotos het my laat dink aan my eie speel fotos toe ek in Somerset Wes gebly het. Ek het my kamera op ‘n driepoot agter in my kar maak staan en met ‘n kabelsneller die kamera gekliek terwyl ons ondeur die Somerset Wes kersfees liggies gery het.

2 thoughts on “Om te Speel – (Vir Kelkiewyn)

  1. Amper mis ek hierdie! Ek is oppad Kgalagadi toe en het gou vir oulaas my epos afgelaai en toe ook gou my blognaam by die blog-searchfunksie ingetik.Baie besonderse effek! En dit bly maar lekker om te speel🙂

Comments are closed.