Die VW rally

Ja nee , glo dit of julle wil of nie , maar ek leef nog. My werk beskrywing het aan die begin van die maand verander en skielik kry ek geen meer kans om op die net te kom nie. Ek sal maar van nou af moet plan maak om so nou en dan in die aande hier by julle in te loer.

In elk geval. As daar nou een ding is wat my ou hartjie tog vinniger laat klop dan is dit nou die gedagte aan motor tydrenne. Ek is absoluut gek daarna om fotos te neem van die gebeure.  As ek ‘n lewe kon maak deur elke naweek met n kamera in die hand tydrenne af te neem sou ek dit in ‘n oogwink gedoen het. Maar heelaas…

Hier is so ‘n paar van die pics wat ek geneem het tussen gister en vandag :

3 thoughts on “Die VW rally

  1. Amarok VW bakkie. Herinner my aan die ou combi bakkies wat ook so dubbelkajuit gehad het. Was hulle tyd vooruit.

Comments are closed.