Nou ja…

Ek gaan dan nou maar nie kamp die naweek nie. Dit lyk of die weer en my geldsake saamgesweer het om die kampery te stop. Dit beteken dat ek nou ook maar more sal gaan werk. Ek kry net een af naweek in ‘n maand en dit gaan nie sn maak om dit te ‘mors’ as ek nie gaan kamp nie.

Ek sal wel Sondag en Maandag rustig by die huis deur bring en dalk weer so bietjie met my kamera gaan speel en hopelik ‘n paar mooi pics kry om te neem.

Ek hoop julle het almal ‘n wonderlikke naweek.

3 thoughts on “Nou ja…

Comments are closed.