Vreemde Vlieënde Voorwerpe

Wel , sort off . EK het vanoggend na kerk gaan rondry in ‘n poging om die Sondag blues vry te spring.  So in my omswerwinge kom ek toe af op ‘n komp manne teen die helling naby Maitland rivier mond. Met die wind wat so lekker uit die see uit waai is dit die perfekte plek vir die ouens om hulle Radio beheerde sweef vliegtuie te vlieg.  Jislaaik , en die ouens kan hoor.ek het op die ou end seker meer as twee ure daar spandeer en in totaal amper 300 fotos geneem. Ek sal julle nie verveel met al die baie fotos nie. Hier is net so ‘n paar van wat ek vanmiddag gesien het.

2 thoughts on “Vreemde Vlieënde Voorwerpe

  1. meneer , hels bells !!!! ek sal my wat verbeel !!!hahaEk dink dit is omdat ‘n mens met die kamera ‘n spesifieke hoek kan gebruik om dinge in te sluit of weg te laat om jou storie te vertel.fotografie is nooit ‘n objektiwe kuns form nie. Dit hang altyd af van presies wat die fotograaf jou wil wys / vertel.Glo my , dit het my baie lank (soos in jare) geneem om fotos te skep wat beter as die werklikheid lyk.

Comments are closed.