Geitjies

Na aanleiding van Nika se kommentaar op my blog oor die spinnekop , hier is 2 fotos van n geitjie wat ek op n stadium gevang en laat poseer het.

Hulle is vir my vreeslik ougat.

3 thoughts on “Geitjies

  1. hahaja nee – ek het ook al die wit-en-swart drolletjie raak geloop. Maar dis ok , ek leef daarmee saam.

Comments are closed.