Raai waar was ek vandag ?

11 thoughts on “Raai waar was ek vandag ?

  1. Saam met vriende uit gegaan vir die dag. Storms rivier (Paul Sauer Brug) – en toe die stap roetetjie by Big tree. En toe lekker burgers en tjips onder die skoene boom by Nature’s valley se Kafee.

  2. Dankie Tina. Sou nou en dan haal ek die kamera uit en dan speel ons so ‘n bietjie. Eintlik neem ek gans te min fotos vir iemand wat eens n lewe uit sy kamera gemaak het.

Comments are closed.