Ek was die naweek weer in Tsitsikamma. Meer spesifiek Storms rivier mond.Groot was my verbasing toe ek sien dat onse Kerneelsie ‘n bekende man in die geweste is.
Kerneels se klip . dit rock !!
Die uitsig vanaf Kerneels se klip. dit rock ook !!!!
Een van die local ouens.
‘n blompie.
Die uitsig van die hang brug af.
En nog ‘n uitsig van die brug af.
Een van my agterkleinneefs. My oom Charles dring aan daarop dat die ou familie is. Hy het selfs ‘n boek geskryf daaroor.
Nog een van die locals. Wonder of hy ook familie is ?
Daai dassie is olifant-familie!
Pragtige foto’s Dankie vir die deel
Watwou Kerneel rock?Adoonsie rock saam!
Was so lanklaas daar – lekker om met sulke mooi foto’s weer ou herinneringe op te roep.
Mooi fodies!
Dis darem maar mooi we^reld daai!!!!My ma het altyd gekla ons moenie klippe gooi nie. Kyk nou net hoe bekend is een van my klippe wat ek gegooi het!!!!! heheMooi fotos, soos altyd.
PS. Ek het twee keer vanaand bo-oor jou blog gelees. Ek het jou nie erken op jou nuwe avatar nie!
Kerneels jou ou doring
Mooi pics. Dankie vir die wys!
Sjoe!!! Dit is darem pragtig daar!!! En jou FOTO’s!!! xxx