Dis nou as enige van julle dalk actualle gewonner het of ek nog leef. As julle nie gewonner het nie … moenie worry nie.
2 Fotos wat ek by Swartkops rivier mond (Blue water bay) geneem het.
Dis nou as enige van julle dalk actualle gewonner het of ek nog leef. As julle nie gewonner het nie … moenie worry nie.
2 Fotos wat ek by Swartkops rivier mond (Blue water bay) geneem het.
Kommentaar is gesluit.
ek hou hiervan
Dis lieflik!!!Bly jy leef nog!
Absoluut puik foto’s. Adoonsie.Ek het nogals gewonner….
lyk na ‘n wonderlike dag!foto’s is pragtig
Sjoe… weereens pragtige foto’s!
Laaik jou Xmas hoed
Baie mooi!Dankie vir die deel.