Wow … mooi foto’s Jy moet ‘n man met lense wees… sug!
Ek wens dit was. Die fotos geneem met n 7 jaar oue Canon EOS 10D.Ek besit 2 lense. 28-135 IS USM 4.5-5.6 en 100-300 USM 4.5-5.6 – as dit vir jou iets beteken. dis baie basiese en ou lense. Niks Spesiaal nie. En nie een van hulle wit nie.Ek dink ek sou nog beter pics kon kry as ek nuwe kamera speelgoed gehad het..
Dankie vir die inloer en die kompliment.Ek sou self graag nog die Impofu Stap roete wou doen , maar hy is deesdae gesluit. Blykbaar nadat ‘n buffel en stapper doodgemaak het.
Pragtige fotos. Mooi jaar vir julle
Jis dis nice fotos – veral vannie kleintjies!