Ekke dink…

…. ek gat nou maar eers bietjie waai. Ek sal beslis nog steeds hier inloer en kom lees wat julle aanvang. En ek sal beslis nog steeds hier en daar kommentaar lewer. Maar ek dink my blog hier by litnet gaan nou eers bietjie stilstaan.  So nou en dan is ‘n skuif ook nodig.

5 thoughts on “Ekke dink…

  1. Hello Celia, Hello Bloukring!Celia is reg. Aan die begin is dit so ‘n bietjie oorweldigend, maar jy moet net sorg dat al jou eie settings op jou eie blog na “Afrikaans” gestel is.Op die bladsy waar die blogs van die dag opsomming is moet jy regs onder op “afrkaans” gaan kliek, dan filter hy net Afrikaanse blogs uit.

  2. Ek dink Jan van Riebeeck het dieselfde woorde ge-opper toe hy die eerste keer land. Ek dink met tyd gaan die plek ook atmosfeer begin kry, soos meer mense emigreer.

Comments are closed.