BLIK

Vir die van julle wat soos ek deesdae op meer as een blog platform boer en nog vantevore hiervan gehoor het nie.

Ek het ‘n website ontdek wat meer as 700 afrikaanse blogs se updates vertoon. Amper soos Litnet se voorblad, net oor meer platforme heen.

Gaan loer gerus by www.blik.co.za 

4 thoughts on “BLIK

  1. Jis blog is harde werk! Ek sit nou al ‘n uur hier om op te vang met almal wat gister gekuier het by my! Mens raak ingetrek…as ek nog op ander webwerwe ook moet gaan surf, gaan ek my dood werk…*grin*

Comments are closed.