Kransvalkies 4

Nou ja, ek is bly om te rapporteer dat dit baie goed gaan met die twee valkies.  Hulle word by die dag groter. Ek was vanmiddag na werk gou daar aan en het so ‘n paar fotos geneem. Hier is ‘n paar :

Makjan kruip vir my om die hoek weg.

Ek sal maar liewer nie sê waar ek opgeklouter het vir die foto nie

Bangjan sit nog steeds op sy normale plek

Aandete , njams!

Ek wonder of ma sout op my aandete gegooi het ?

Soms moet 'n man hard beur om jou aandete te kan afbyt

9 thoughts on “Kransvalkies 4

  1. Jissou maar hulle groei vinnig. Ek is seker health & saftety sal iets te sê hê oor jou geklouter, so dis maar beter dat hulle nie weet nie, of hoe?

Comments are closed.