Die lang pad Kaap toe.

Sonsopkoms oor Kareedouw

Vanoggend net voor 5 het ek my huisie se deurtjie gesluit en die pad gevat Kaapstad toe. My Laaitie verjaar Dinsdag en sy partytjie is vanaand. Ek het besluit om die ‘scenic route’ te vat en het via die langkloof  en R62 gery.

Sonsopkoms naby Haarlem anderkant Joubertina

Tussen Montagu en Ashton.

3 thoughts on “Die lang pad Kaap toe.

    • Nee Jong

      Ek is vanoggend al weer terug in die kantoor. Het Vrydag deur gery van Uitenhage af. Saterdag en Sondag gekuier en gister weer terug gery.

Comments are closed.