Fotos van my Laaitie by Fishhoek Beach

4 thoughts on “Fotos van my Laaitie by Fishhoek Beach

  1. Dit lyk na ‘n ou seuntjie om op trots te wees! Baie mooi foto’s in die vorige post.. Jy kan by jou lucky list sit dat jy ‘n kamara het en baie goeie foto’s kan neem! Neem foto’s om jou en plaas dit op jou blog.

  2. Ek het jou vorige blog en inskrywings gaan lees. dus gesien dat jy al baie keer foto’s geplaas het en ook eintlik ‘n fotograaf is…Jammer vir my oningeligtheid! Verder het ek gewonder hoe jy toe gevorder het met gewigsverlies en om fikser te word?

    • Hi AnnaF

      Ek het darem so 20 kilos verloor. En is darem redelik fiks. Ek sal nie meer dood neerslaan as ek vinnig 5 kilos moet stap nie. Ek het nie baie gestap deur die sommer nie – dis te vrek warm , maar ek sal nou in die wintermaande weer elke aand gaan stap en die teiken is om nog 20 kilos te verloor oor hierdie winter.

Comments are closed.