‘n Saterdag vol fotos

Saterdag oggend is ek vroeg uit die vere om te gaan fotos neem by die VW rally in die Longmore forrest.  Omdat ek te vroeg by die plek waar ek wou fotos neem aangekom het , besluit ek toe maar om die pad te volg om te sien waar hy heen gaan.

Groot was my verbasing toe ek op die Upper Van Stadens Dam afkom.

Hier is so ‘n paar fototjies van wat ek ek gesien het.

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

En vir die wat belangstel , hier is so ‘n paar van die rally fotos wat ek geneem het :

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Advertisements

Sonsondergang

Ek het vanmiddag my nuwe Girlfriend saam met my ou Girlfriend geneem om na die sonsondergang te gaan kyk.

Toe het ek die ou girlfriend gebruik om fotos te neem van die nuwe een teen die sonsondergang by Swartkops rivier mond.

PhotobucketPhotobucketPhotobucket

Photobucket