Sonsondergang

Ek het vanmiddag my nuwe Girlfriend saam met my ou Girlfriend geneem om na die sonsondergang te gaan kyk.

Toe het ek die ou girlfriend gebruik om fotos te neem van die nuwe een teen die sonsondergang by Swartkops rivier mond.

PhotobucketPhotobucketPhotobucket

Photobucket

 

8 thoughts on “Sonsondergang

  1. So kom alles stadig weer reg. Nou lyk dit vir my moet ons nog net bid vir die vleis en bloed enetjie wat so mooi daar agterop jou nuwe meisie sal lyk, in die oog van jou ou meisie, en in jou eie twee oge…

    • haha – Ja , ‘n meisiekind (met haar eie fiets) sal nie sleg wees nie , maar ek wil ook nie my ‘luck push’ nie. Ek is so bederf met hoe ek die fiets gekry het , ek wil nie nou nog gaan vra vir meer nie😉

  2. Maar kyk hoe spog so bo’jaan!
    Ek het dit al gesê, maar ek gaan weer. Jy mag maar fotos neem Adoons, en een mooi dag gaan ek kom sodat jy my ook kan leer.

    • Dankie PJ

      Ja ek spog so ‘n bietjie, maar ek moet eerlik wees – Daai fiets was absoluut net genade van bo af !

      Jy kan amper sê ek het daai fiets verniet gekry. My bek hang nog steeds oop oor hoe dinge in plek geval het sodat sy myne kon word.

      Dankie vir die kompliment oor die fotos – kom maak ‘n draai – ek gee graag lesse !😉

Comments are closed.