Dis hoe ‘n mens ‘n Saterdag moet spandeer !!!!!

This morning I finaly got to do a ride I have been wanting to do for a long time. After 5 pages of back and forth discussions in Wilddog’s plannig a ride thread we got together this morning to go and ride the route from Uitenhage to Glenconnor to Darlington dam via Perdepoort and then on to Anne’s villa to Zuurberg .

Now normally I type lots of words to acompany my ride reports. Today , I am going to do it differently. I am going to post a lot of pics and very few words for now.

I did not get to take any more pics as the rest of our afternoon was spent repairing Simon’s rear wheel that went flat – and then riding to get home before dark.

5 thoughts on “Dis hoe ‘n mens ‘n Saterdag moet spandeer !!!!!

  1. Ek kan dit nou nie glo nie! Ek pos nou net op Wild Dogs om vir jou te sê jy moet nou vir ‘n slag weer jou kant bring hier op WordPress, en net daar lui my selfoon- nuwe epos. Kyk, en wragtag, binne sekondes het jy gepos. Dis nou moerse toeval, of jy is bitterlik vinnig gehoorsaam!

    In elk geval- is jou bike nou reg? Jou nuutste vingerfoto lyk nog steeds of jy in paaiemente hemel toe gaan!

    Bly jy het weer sulke pret in jou lewe!

    • LOL

      Ek moes gepos het net voor jy op Wilddogs was. Hoop jy kom loer meer gereeld aar by Wilddigs in.

      Ek het basies die Ride report wat ek in Wilddogs geopst het net hier ge’paste’

Comments are closed.