Vir die wat wonder…

Ek leef nog. Sort off.

Ag , eintlik kan ek seker nie kla nie. Ek wens ek het meer tyd gehad om by die blogs uit te kom.

Maar ek kap maar aan.

As julle nuuskierig is, hier is n link na my ander blog. Die een wat al my motorofiets trips op het.

Ek het onlangs daar weer ‘n paar fotos gaan post.

groete

O ja – kliek hier om te gaan loer : http://dsadventure.wordpress.com/