Julle sal nie glo nie….

Maar ek leef nog. Ek het sopas my ride report klaar gemaak vir n 11 dae motorfiets trippie wat ek deur die karoo geneem het.

As julle lus is vir al die kiekies en die storie, gaan loer gerus op my bike blog http://dsadventure.wordpress.com.