Sug

En dit is omtrent al wat ek kan sê.

Ek is so moeg  vir alleen wees. En vir ‘n kort rukkie het ek gedink my dae van alleen wees is dalk op ‘n einde, maar heellaas , dit lyk of ek verkeerd was.

So. 4 plus alleen jare is verby.

Ek wonder hoeveel lê nog voor ?