Party mense moet nie in die dienslewerings veld werk nie !

Image

Selfs nie eers as ‘n koffie verkoper by ‘n vulstasie nie .

 Stap ek nou by die vulstasie om die hoek in om van hulle willebootnjie koffie te koop.

Staan en kyk hoe twee assistente my ignoreer to een uiteindelik vir my vra :”Can I help?”

Ek : “Een groot filter koffie asb.”

Sy: “Huh ?”

Ek: “ One large filter coffe please.”

Sy: “We are busy cleaning…”

Ek: “ and.. ?”

Sy: “Huh ?”

Ek: “en wat beteken dit vir my ?”

Sy: “Huh ?”

Ek: “And what does that mean for me ?”

Sy :”We are busy putting chemicals .”

Ek : “and.. ?”

Sy: “Huh ?”

Ek: “So when can I get a coffee ?”

Sy :” about an hour.”

Toe gee ek maar op en loop uit.

3 thoughts on “Party mense moet nie in die dienslewerings veld werk nie !

Comments are closed.