Sondag middae is die ergste

Op Sondag middae sukkel ek om positief te bly.  Dan ry die swart hond my bloots. Vanmiddag was weer een van daardie dae. Uiteindelik kon ek dit nie meer hou nie en moes ek maar net n draai gaan ry  selfs al het ek nie rerig die petrol daarvoor nie.

Wens daar was n meisiekind om hierdie tydjies mee te deel….

 

 

 

Ek weet nie rerig hoekom ek hier kom post nie. Dis nie asof iemand regtig hier lees nie. En as hulle hier lees kan hulle in elk geval boggerall aan my saligheid doen.

One thought on “Sondag middae is die ergste

  1. Ek kan nog op ‘n manier somtyds met Sondae middae cope – Sondag aande vang my 9/10 en laat alleen soos ‘n benoudheid op my bors lê. Boggerall gaan niemand kan doen nie, maar net so somtyds Adoons voel mens vir ‘n stukkie beter as jy dit so in die oopte kan neerlê.

Comments are closed.