Vandag

Is ek nie in ‘n goeie plek nie. Ek voel ontkoppel van die lewe. Moeg. Gatvol. Afgestomp.

Ek is moeg vir die plek waar ek werk en sy politiek.
Ek is moeg vir alleen wees.

Ek wens ek kon in my eie plekkie bly waar ek kon doen soos ek wil.
Ek wens ek kon my lewe met iemand spesiaal deel
Ek wens ek kon nou op my motorfiets erens in die karoo op n grondpad wees.

5 thoughts on “Vandag

  1. “More sal die son weer skyn…. dis die lewe se mooiste refrein,” is die woorde wat nou by my opkom. Maar shucks dis makliker gesing as gelewe😦

Comments are closed.