Ek het die naweek tot die slotsom gekom dat dit wat ek het om te bied , vergeleke met wat ‘n moontlike girlfriend wil hê , so vêr uit mekaar uit is dat ek seker nooit weer ‘n girlfriend sal hê nie.
The sense of worthlessness is overwhelming.
Adoonsie – ek weet hoe dit voel as dit voel alles is nie eens genoeg nie. Iewers het ek egter bedonnerd genoeg geword om te sê : flip jou as dit wat ek is nie genoeg is nie.
Iewers op hierdie aarde moet daar iemand wees vir wie jy genoeg is.
Adoons, as jy as mens nie genoeg is nie, is dit nie die moeite werd nie!
Ek weet dat jy goed genoeg is. God maak net goeie goed. En Hy het jou mos ook gemaak.