Party dae ..

Party dae is die verlange na ‘n maatjie net soveel erger as ander dae….

 

Vandag is een van daai dae.

 

 

 

Not a good day.

3 thoughts on “Party dae ..

  1. Hanno, hoe op aarde kan jy so depressed wees as jy in so ‘n pragtige omgewing lewe?! Daai see-foto’s van jou is wonderlik! Ongelukkig is die kommentaar daar toe, kon niks seg nie (my MAC se sleutelbord het nie die kappie om ‘se’ te sit nie) En al sien jy jouself nie as ‘n biker nie, lyk dit of jy die droom leef om so lekker rond te ry in die natuur. Maar ek weet, daar’s baie dinge wat ly na depressie, maar onthou een ding, jy het die keuse of jy daarin gaan “wallow” of nie… liefde groete – Maree

  2. N.S.: En moenie dink mense lees nie jou blog nie, nie almal lewer kommentaar nie, ek self doen dit min… en al kan ons nie help nie, ons skouers is darem hier vir jou…

Comments are closed.